top of page

Welkom!

Ek het die wonderlike voorreg om by die skool naaste aan die Hemel te kan skoolhou! Hier is jou kind nie net 'n nommer nie, ek en my personeel KEN sy naam!

​

Ons kan en wil individuele aandag gee en leerders hier by ons vorm tot verantwoordelike burgers vir ons land wat 'n verskil gaan maak!

​

Welkom in Vissie-land waar ons saam deur die groot oseaan van die lewe swem tot ons by ons doelwitte uitkom!

F.J. Hennop - Hoof

Ontmoet die onderwysers

Dep.Hoof Jnr Afdeling

Graad 3

Ons Hoof Mnr Freek J Hennop
Ons Hoof Mnr Freek Hennop
Mev Marline du Plessis

Graad.1.

Me. Marijke Geersthuis

Graad.2.

Dep.Hoof Snr afdeling

Graad 4-7 - Wiskunde

bottom of page